We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Genadetroon

from The Mercy Seat by Alzanne

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

lyrics

Verblind deur die wêreld wyd en suid
Struikel as ek my eer bewaar
Warboel kan ek nie vermy
Kan nie sien wat is vals of waar

Pyn is oral weggesteek
Niemand gee om, geen genade meer
'n Daad van God tref onderskeid
Tussen sondaars en God se bruid


Yeshua het vir ons betaal op Golgota
Bloed gestort op die genadetroon
Maak ons vry, maak ons vry
Vir ewig vry


En toe lees ek van daadie kruis
En bloed gestort vir sondaars juis
Gedagte het ek toe ontvang
So eg en waar ek neem dit aan

Ek sien my Here op die kruis
Kon Jesus bloed in gees realm
Druppend land op daardie troon
Waar God bestem het dit moes heen

Die skuld wat ek nooit kon betaal
Kan dit net wees soos wat ek sê
Is dit soos God dit bestem het
Sy seun betaal my skuld finaal

Kom loof Hom lig sy naam omhoog
My God en koning lewe weer (leef dis beloof)
Daars hoop vir almal wat Hom loof
Op die genade troon!

Kom loof Hom lig sy naam omhoog
Daars hoop vir almal wat Hom loof
Op die genade troon
Ons is vrygekoop!

credits

from The Mercy Seat, released March 23, 2019

license

all rights reserved

tags

about

Alzanne SA, Australia

contact / help

Contact Alzanne

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Alzanne, you may also like: