We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Ek het geen pyn nou meer

from The Mercy Seat by Alzanne

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

lyrics

(Afrikaans version of I gave my pain away)

As lewe pyn en sorge bring
Wil ek net soms verdwyn

Na n plek waar ek sorgloos kan gaan
Waar tyd nie meer bestaan

Moeilikheid soos diewe kom
En dolwe drome om

My hart nou flenters moeg geveg
Wat te doen - wat's reg?


Bridge 1
Die stem van God, ek min Hom so.
Verlig my swartste uur
Teer en soetste stem bekend
Verskyn in krag en sterkte

Chorus 1
Ek het geen pyn, nou meer
Ek het dit als net so vir Jesus gegee
Hy is al een wat my verstaan
In my tyd van nood roep ek Hom aan

Ek het geen pyn nou meer
Ek het dit als net so vir Jesus gegee
Hy's die Messias, wat ten goede werk
Hy't my gemoed herstel
En my waarlik verstaan

Nou’s ek geseënd, ver bo denke
God maak n pad vir my

Om vrede weer en vreug te bring
Net blydskap het gebly

My hart tevree, ek lewe weer
Met Jesus aan my sy

Geen hartseer of pyn nou meer
God lei my hierdie keer

Bridge2

Die stem van God ek min Hom so
Hou wag by my heeldag
Teer en soetste stem bekend
Is my sterkte en my krag

Chorus2
Ek het geen pyn nou meer
Ek het dit als net vir Jesus gegee
Hy is al een wat my verstaan
In my tyd van nood roep ek Hom aan

Ek het geen pyn nou meer
Ek het dit als net so vir Jesus gegee
Hy's die Messias wat ten goede werk
Hy't my gemoed herstel
En my waarlik verstaan

Ek het geen pyn nou meer
Ek het dit als net so vir Jesus gegee!
Hy't als op Hom geneem
My nuut en heel gemaak
Daar's hoop in Hom vandag!

Nikse voorgee meer
Pyn is weggevee
My lewe heel nou weer

credits

from The Mercy Seat, released March 23, 2019

license

all rights reserved

tags

about

Alzanne SA, Australia

contact / help

Contact Alzanne

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Alzanne, you may also like: