We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Dit was jy

from The Mercy Seat by Alzanne

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

lyrics

Ons vergader hier vandag om fees te vier
Terwyl ons eed sweer hier voor Vader en ons Heer

Opregte liefde diep en teer God gee vir my
Meer as wat ek vra in jou Jy's die held van wie ek hou


Al die jare vol verdriet was werd die wag
My hart rus nou in jou hand held van my droom
Jy is my alles nou en elke een kan sien...
Jy is die een wat my bekoor (begeer)


Dit was jy...............held van my droom
Di antwoord op my gebede.....dit was jy
........held van my droom
Die antwoord op my gebede....dit was jy

XXX INSTRUMENTAL XXX


Tere glimlag belig my pad, oë wat in my
Siel in kyk en by my bly die hele dag

Sagte gees net soos n duif deurweef
Met wysheid van ons Heer, God het sowaar
Niks gemis dié keer.


Al die jare vol verdriet was werd die wag
Jare van wag en hoop het nou op end geloop
Ek't nooit besef wat Hy vir my berei
God ken my beter dan ek dink


Diy was jy........held in my droom
Die antwoord op my gebede....dit was jy
...........God's geskenk aan my
Uitgesoek deur Jesus.......liefde van my lewe
Vriend en nou my sielsmaat...dit was jy

Vriend en nou my sielsmaat ...dit was jy

credits

from The Mercy Seat, released March 23, 2019

license

all rights reserved

tags

about

Alzanne SA, Australia

contact / help

Contact Alzanne

Streaming and
Download help

Report this track or account

If you like Alzanne, you may also like: